Posted on: 21 August 2017
ID 547935

Musiek aanbieder

Tweetalige dame benodig om musiek klassies aan te bied vir 3 – 6 jarige kinders in die Noordelike voorstede.

Klasse geskied weeksdae in skooltyd tydens skoolkwartale.

Opleiding word verskaf November 2017.

Aanvangsdatum Januarie 2018.

Vereistes:       

Matriek is n vereiste

Minimum Graad 6 musiek praktiese kwalifikasie of ‘n musiek agtergrond.

Moet woonagtig wees in Durbanville of omliggende area in Noordelike voorstede.

Eie betroubare vervoer met n geldige bestuurslisensie.

Afrikaans as moedertaal, maar moet ten volle tweetalig wees.

Vorige ondervinding met kinders voordelig.

Die ideale kandidaat beskik ook oor die volgende eienskappe:

Groot liefde en passie vir musiek en kinders

Positiewe houding

Betroubaar

Geduldig

Sober gewoontes                   

Nie-roker en in goeie gesondheid

Stuur asseblief n volledige CV asook die nodige kwalifikasies na evelynbothma.music@gmail.com .

Aansoeke sluit 31 Augustus 2017.

Occupation:
Teachers
Teaching jobs
More details
Contract type:
Full-time


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Online ESL Teacher

Online ESL Teacher

EnglishDom
Teachers required

Teachers required

Private Organisation
Johannesburg
EDG and Civil Technology Teacher needed

EDG and Civil Technology Teacher needed

Kuils River Technical High School
Northern Suburbs
Head of Music needed

Head of Music needed

Pinehurst Primary School
Cape Town
Teacher required

Teacher required

Westerford High School
Southern Suburbs
Teacher required

Teacher required

Gardens Commercial High School
Durban City
Educator required

Educator required

Pinehurst Primary School
Cape Town
Looking for an educator

Looking for an educator

George Campbell School of Technology
Durban City