Posted on: 18 August 2017
ID 547801

Rekenmeester in Openbare Praktyk

BKV het 'n geleentheid in hulle kantore te Bellville vir 'n selfgemotiveerde rekenmeester wat die uitdagings van die professie geniet.

BKV is 'n klein, maar gesoute firma wat multidissiplinêre dienste aan hulle kliënte bied. Ons het 'n doelgerigte werksbenadering en etiese kultuur.

Pligte sluit in die diens van 'n eie kliënte portefulje - wat behels die skakeling met kliënte, vaslê van data, opstel van state, oudit of oorsig van state of ander inligting, inkomstebelasting asook BTW opgawes. Die suksesvolle kandidaat moet oor 'n toapaslike B graad en voltooide klerkskap beskik. Kennis van Caseware is noodsaaklik en 'n bereidheid om oortyd te werk indien versoek, asook eie vervoer word verlang.

Belangstellendes kan 'n volledige CV stuur aan boardroom@bkv.co.za. Indien geen terugvoer binne een week ontvang is nie kan aanvaar word dat die aansoek onsuksesvol was.

Occupation:
Accountants
Finance jobs
More details
Contract type:
Full-time


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Bookkeeper required

Bookkeeper required

Durban City
Bookkeeper needed

Bookkeeper needed

Johannesburg