Posted on: 22 November 2025
ID 946926

ADMIN BEAMPTE, Albertinia Versorgingsdienste (Sluitingsdatum: 28 November 2025)

Aansoeke van Suid-Afrikaanse burgers word vir die onderstaande pos by Albertinia Versorgingsdienste ingewag:

Werksure
  • Maandag tot Vrydag, 08:00 17:00
Hoof Verantwoordelikhede

Ontvangstoonbank en skakelbord.

Administrasie van die inwoner aansoekproses.

Finansile en bate administrasie.

Administratiewe ondersteuning van fondsinsamelingsfunksies en -projekte.

Ondersteuning aan die boekhouer.

Vereistes

Inherente vereistes van die pos:

Die vermo om in Afrikaans en Engels te kan kommunikeer.

Goeie syfervaardigheid.

Minimum Opvoedkundige Kwalifikasie

Matrieksertifikaat.

Ondervinding

Minstens 2 jaar toepaslike ondervinding in finansile administrasie.

Kennis/Vaardighede

Rekenaarvaardigheid: MS Office (Word, Exel, Outlook en PowerPoint)

Vermo om onafhanklik en binne spanverband te kan funksioneer.

Kennis van POS (verkopestelsel) sal voordelig wees.

Vergoeding: Onderhandelbare salaris binne Badisa-riglyne.

Diensvoordele

Werkgewersbydrae tot die pensioenfonds Ruim verlofvoordele.

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

Aansoeke

Vereiste dokumentasie: CV en gesertifiseerde afskrifte van ID en kwalifikasies.

Sluitingsdatum: 28 November 2025.

Rig aansoek aan: Annelise Minnie by bestuur@versorg.co.za

Navrae: 028 735 1214

Nota: Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum terugvoering ontvang het nie, beskou dan u aansoek as onsuksesvol.
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
IMPERIAL LOGISTICS PTY IS SEEKING FOR NEW GENERAL WORKER S AND ADMINS
Jobin.co.za