Posted on: 02 May 2017
ID 539463

Algemene Bestuurder

Algemene Bestuurder

Reid’s Engineering is ‘n gevestigde vervaardiger en bemarker van kwaliteit landboumasjinerie en -toerusting in die Wes-Kaap. Volgehoue uitbreiding en ontwikkeling het tot die skepping van hierdie uitdagende loopbaan geleentheid gelei.

 

Die pos rapporteer direk aan die eienaar en behels onder meer verantwoordelikheid vir die volgende sleutelprestasie-areas: • volle verantwoordelikheid vir die Ceres tak  • volle produksie bestuur rol • verandwoordelik vir skedulering en voltooiing van alle werk • gesondheid en veiligheids bestuur • personeel bestuur • bestuur van administratiewe en aankoops afdelings

Met oorhoofse bestuursverantwoordelikheid inherent tot die pos, is sterk leier eienskappe en goeie analitiese, kommunikasie-, organisatoriese en spanvaardighede ononderhandelbaar. ‘n Toepaslike tersiêre kwalifikasie en rekenaarvaardigheid met onder meer kennis van MS Office is verdere vereistes. Voorkeur sal gegee word aan kandidate met minstens vyf jaar toepaslike ondervinding – verkieslik in ‘n produksie omgewing.

Die vergoedingspakket sal markgerig wees.

Diensaanvaarding sal ideaal gesproke 1 Augustus 2017 wees.

 

Belangstellendes wat graag hierdie uitdaging wil aanvaar, kan ‘n bondige CV (nie meer as 5 bladsye) met dekbrief asook salaris verwagting stuur aan finance@redantagri.co.za. ‘n  Volle pos beskrywing sal aan gekortlysde kandidate gestuur word.

 

Aansoeke sluit op 31 Mei 2017

Indien u nie vir n onderhoud genooi word nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was.

Occupation:
Manufacturing
Engineering jobs
More details
Salary:
Salary negotiation
Contract type:
Full-time


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Airline Cabin Crew Training and Placements 2023

Airline Cabin Crew Training and Placements 2023

Monroe Consulting Group
Durban City
Sales consultants

Sales consultants

UDM International
Johannesburg
Professional Financial Planner

Professional Financial Planner

Liberty
North Suburbs
MATRICULATE HOLDERS NEEDED NO EXPERIENCE REQUIRED

MATRICULATE HOLDERS NEEDED NO EXPERIENCE REQUIRED

KE MARKETING
Pretoria / Tshwane
Personal Assistant

Personal Assistant

Johannesburg
Boilermakers, welders and pipefitters

Boilermakers, welders and pipefitters

Vinny consulting services
Johannesburg
General Marketing Assistant

General Marketing Assistant

IP MARKETING PTY(LTD)
Rustenburg