Posted on: 02 March 2020
ID 675725

Algemene bestuurder-Landbou Sektor

TERRATILL IMPLEMENTS (Pty) Ltd

TERRA TILL is ‘n innoverende landbou maatskappy en invoerder van HORSCH planters en implemente.

TERRA TILL het ‘n vakante pos beskikbaar vir ‘n algemene bestuurder by sy kantore op die plaas buite Carletonville.

Pligte behels:

- Algemene bestuur en administrasie

- Bestuur van personeel

- Bemarking, demonstrasies & verkope

- Stel van verkoopsdoelwitte en verseker dit word behaal

- Kliënte- en handelaarsbesoeke op ‘n gereëlde basis

Kwalifikasie en vaardighede:

- Vorige ervaring van ‘n bestuursposisie in die landbou bedryf (Minimum 3 jaar)

- Kennis en ondervinding in die verkoop van landboutoerusting

- Praktiese kennis in elektronika en presisie stelsels

- Microsoft office geletterd wees

- Goed tweetalig wees en moet onafhanklik kan funksioneer

- Dinamies met goeie probleem oplossingsbenadering.

ʼn Markverwante salarispakket met medies en pensioen, kommissie en ‘n voertuigtoelaag word aangebied. Die vergoedingspakket sal bepaal word na gelang van ondervinding en/of kwalifikasie.

Stuur ‘n kort CV na:

vacancies.terratill@gmail.com

Aansoeke sluit 8 Maart 2020

Occupation:
Farming, forestry, fishing jobs
More details
Contract type:
Full-time


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Nursing

Nursing

Medic24
Klerksdorp
Jobin.co.za
Sales administrative

Sales administrative

Medic24
Bloemfontein
Jobin.co.za
Healthcare workers

Healthcare workers

Medic24
Pretoria / Tshwane
Jobin.co.za
Builders

Builders

Medic24
Randburg
Jobin.co.za
Sales administration jobs

Sales administration jobs

MEDIC24
Port Elizabeth
Jobin.co.za
Electrical engineering

Electrical engineering

Medic24
Klerksdorp
Jobin.co.za
Receptionist jobs

Receptionist jobs

MEDIC24 COMPANY
Port Elizabeth
Jobin.co.za
Nursing

Nursing

Medic24
Bloemfontein
Jobin.co.za