Posted on: 06 August 2025
ID 942835

HUIS JJ WATSON, George (Sluitingsdatum: 07 Augustus 2025)

Huis JJ Watson n program van Badisa in George, het die volgende vakatures beskikbaar:
  • Gereg. Verpleegkundige (RN)
  • Ingeskrewe verpleegkundige (EN)
  • Ingeskrewe verpleeg assistente (Auxillary nurse / ENA) beskikbaar. Badisa, n gesamentlike
Aangewese Kandidate Moet Oor Die Volgende Beskik
  • Gerergistreer wees by SANC en persoonlike indemniteitsversekering h
  • Sterk leierskappe
  • Goeie kennis van ouer persone se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheidstoestande, sowel as die toepassing en bestuur van kwaliteit mediese dienste en versorging aan ouer persone en die benadering daarvan
  • Goeie menseverhoudings kan handhaaf en in spanverband kan saamwerk
  • Bereid wees om skofte (nagskof ingesluit) te werk
Huis JJ Watson bied die volgende diensvoordele aan die suksesvolle kandidate:
  • Salaris volgens Badisa se riglyne
  • Pensioenfonds
  • Mediese fonds
  • Ruim verlofvoordele
Adres: Huis JJ Watson, H/v Cradock & Fichatstraat GEORGE

Diensaanvaarding: 11 Augustus 2025 of so spoedig moontlik daarna

Sluitings datum: Donderdag 7 Augustus 2025

Stuur n volledige CV met bewys van SANC aan: Charlene Barnard

Epos adres: jjwatson@mweb.co.za

Die bestuur behou die reg voor om geen aanstelling te maak indien geen geskikte kandidaat gevind word nie.
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad