Ad is valid till: 25 February 2026
ID 951010

STAFVERPLEEGSTER, Huis de Kuilen (Sluitingsdatum: 10 Februarie 2026)

Huis de Kuilen (Kuilsrivier) is Tehuis vir Ouer Persone, n program van Badisa, n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag. Die aangewese kandidaat sal regstreeks aan die Verpleegkundige in beheer rapporteer.

Pligte Vereistes
  • Registrasie by (SANC)
  • Toepaslike opleiding
  • Goeie kennis van versorging van bejaardes
  • Goeie menseverhoudings en moet kan funksioneer in spanverband
  • Bereidwilligheid om skofte te werk soos per diensrooster (sluit in dag, nag, naweke en publiekevakansiedae)
  • Geldige rybewys (verkieslik)
  • Afrikaans en Engels magtig wees
  • Minimum van 4/5 jaar toepaslike ondervinding
  • Vermo om leiding te gee aan versorgers vir die effektiewe funksionering van dag tot dag funksies
  • Vermo om skofte te werk sonder die direkte bystand van n Verpleegkundige
  • Persoonlike indemniteitsversekering
Vergoeding

Onderhandelbare salaris, mediese fonds en Pensioenfonds.

Sluitingsdatum: 10 Februarie 2026

Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.

Rig aansoek met n volledige CV, bewyse van kwalifikasies en besonderhede van referente aan:

medies@huisdekuilen.co.za

Verdere navrae: Sr. Delan Pretorius 021 903 7055
Occupation:
Management, human resources jobs
Job location, contacts
Location:
Bloemhof
North West
Company name:
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD ON 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD ON 0710856935

Impala platinum mine 0710856935
Rustenburg
Jobin.co.za
IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD ON 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD ON 0710856935

Impala platinum mine 0710856935
Springs
Jobin.co.za
IMPALA PLATINUM MINE CALL HR RICHARD 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE CALL HR RICHARD 0710856935

Impala platinum mine 0710856935
Rustenburg
Jobin.co.za
OPENING NEW JOB OPPORTUNITIES 0710856935 MR RICHARD

OPENING NEW JOB OPPORTUNITIES 0710856935 MR RICHARD

Impala platinum mine 0710856935
Rustenburg
Jobin.co.za
IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD ON 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD ON 0710856935

Impala platinum mine 0710856935
Rustenburg
Jobin.co.za
IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE CALL MR RICHARD 0710856935

Impala platinum mine 0710856935
Springs
Jobin.co.za
IMPALA PLATINUM MINE 16 SHAFT IS HIRING 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE 16 SHAFT IS HIRING 0710856935

Impala platinum mine 0710856935
Rustenburg
Jobin.co.za
IMPALA PLATINUM MINE CALL HR MABUZA ON 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE CALL HR MABUZA ON 0710856935

IMPALA PLATINUM MINE 0710856935
Rustenburg
Jobin.co.za