Thia Geldenhuys

Curriculum Vitae (CV)
What job i'm looking for? My positive points
CURRICULUM VITAE – THIA GELDENHUYS

PERSOONLIKE BESONDERHEDE
Naam: Thia Van: Geldenhuys
Nasionaliteit: Suid-Afrikaner Geboortedatum: 05 Maart 1996
Identiteitsnommer: 960305 0829 086
Fisiese adres: 20 Glen Avenue
Apricot no 47
Equestria
0183
Selfoonnommer: 071 212 009
Gesondheid: Goed
Ten volle tweetalig
Eie Vervoer

Dankie vir u tyd en belangstelling in my CV. Ek is `n positiewe, vredeliewende dame wat `n besonderse roeping het om my medemens tot diens te wees. Vanaf `n jong ouderdom het ek besef dat my eie lewenspad my voorberei en inspireer om `n loopbaan te kies waar ek ander tot diens kan wees. Dit is vir my belangrik om in `n kalm en rustige omgewing te werk en ek stel dit ten alle tye ten doel om `n rustige omgewing, wat kalmte en veiligheid fasiliteer, te skep vir my klante, gesin en in my vriendekring.

My natuurlike aanleg is om geduldig en hulpvaardig te wees. My beste eienskap en god gegewe talent is om met alle mense vanuit verskillende agtergronde, kulture en vlakke van opleiding te kommunikeer met hul besonderse persoonlikheid in gedagte. Elke mens het n spesifike manier waarop hy of sy leer en kommunikeer. Indien `n mens die tyd neem om kinders, jong mense, volwassenes en kollegas se persoonlikhede te leer ken, sal jy wondere kan verrig met die persoon. Ken jou kollega of klant en help hom of haar om op die gepaste manier te groei tot hulle volle potensiaal.

Ek is `n baie praktiese mens en glo in die helende krag van die natuur. Oefening en beweging in die buitelug kan heling vir liggaam en siel bring. Daarom is ek `n voorstaander daarvan dat mense in `n natuurlike omgewing moet beweeg en rus vir optimale gesondheid.

Sleutel eienskappe en bevoegdhede

Aanpasbaarheid
Lojaliteit en stiptelikheid
Goed daarmee om kinders in dissipline te laat “ inkoop “
Om aanspreeklik te wees en met verantwoordelik op te tree.
Ek verkies om oplossend te dink eerder as om op probleme te fokus en vasgevang te word in die negatiewe.
Goeie rapport met mense van alle rasse, geloofsoortuigings en kultuurgroepe.
Respek vir ander is ononderhandelbaar.

Vaardighede en Kwalifikasies

Matrieksertifikaat.
Geldige rybewys.
Skoon Kriminele en slegte skuld rekord
Skoon middelafhanklikheids rekord.
Uitgebreide kennis van voedsel en persoonlike higiene standaarde.
Datatik vaardighede, betroubaar en diskreet.
Ten volle tweetalig.

Prestasies:
Blink uit in sang, skaak, hokkie en perdry.
Stokperdjies : Sing, sport , skilder en kook , bak en gym.
Ander stokperdjies sluit in : Sportafrigting - `n Gesonde liggaam huisves ` n gesonde gees. Visvang Buitelewe, kamp en bosbewaring. Ek het `n avontuurlustige kant.

KWALIFIKASIES

Instansie en Kwalifikasie:
2015 Hoërskool Hendrik Verwoerd - Graad 12 Nasionale Senior Sertifikaat

Instansie en Kwalifikasie:
2016 “Gap” jaar – “Target Life” by Lewende Woord 2016 Brewers BBQ Restaurant – Deeltydse Kelnerin

Werksondervinding

2017 – Doen `n skoonheidskursus

Instansie : Centurion Akademie
Kursus : Skoonheid

Deeltydse Sport afrigting

Hokkie afrigting by Edupleks –Voorskool en Gr 1
Jare in diens : 2018 &2019

Pligte
Beheer van sporttoerusting - Veilige bewaring en gereed kry vir leerders
Same roep van leerlinge en help met aantrek van sportklere en beskermende drag
Opwarming en oefen
Aanleer van sporttegnieke
Aanleer van speler posisies in Hokkie
Aanleer van die reels van die sport
Optree as skeidsregter en handhaaf van discipline.
UItvoering en handhawing van veiligheidsreels en toepasing van noodhulp

Waverley Skoonheidskliniek
2018 – Werk as skoonheidsterapeut

Ambience Laser en Skoonheid Salon
2019 – 2020 Bestuurder, Ontvangs en Skoonheidsterapeut

Pligte
Ontvangs
Skedulering van afsprake
Bestellings van vooraad
Skoonmaak van salon met die fokus op persoonlike higiene van elke klient en die ontsmetting van alle oppervlaktes veral met Covid -19 protokol ingedagte.
Uitvoering van skoonheidsbehandelings
Balansering van vooraad met kontant op hand.
Verkope van produkte en dienste
Hantering van die kontant en balansering van die kasboek.

Deeltydse Au Pair

2019 – Ek sien om na my vennoot Marykre Erasmus se dogtertjie Anja.
2020 – Tydens die Covid-19 Inperkings sien ek om na my suster se 5 kinders. Hul ouderdomme wissel tussen 3jaar tot 13 jaar.

Pligte
Help met skoolwerk aanlyn en tydens die oop tye:
Aflaai by skool.
Voorbereiding van gebalanseerde maaltyd en snoephappies.
Omsien na huishoudkundige take soos wasgoed was en die huis aan die kant maak.
Tyd inruim vir stories lees en toesien dat daar gebad word en reggemaak word vir slaaptyd.
Die belangrikste vaardighede om kinders aan te leer is stiptelikheid, respek en netheid.

Aan die einde van die jaar 2021 raak ek verloof en trou. Kort na my troue is ek swanger en my seuntjie word op 13 September 2021 gebore. Aangesien my swangerskap tydens die Covid-19 pandemie is, werk ek nie vir die duur van my swangerskap of vir die eerste twee jaar van my seun se lewe in die formele sektor nie.

Ek bedryf my eie Een-tot-Een skoonheidsalon vanuit `n professioneel ingerigte skoonheidsalon aan my skoonouers se huis. My seun het op 8 Januarie 2024 begin kleuterskool bywoon en ek sien uit na `n voltydse pos in die formele sektor. Ek wil graag deel van `n span mense wees wat mekaar ondersteun en opbou.

Verwysings

Sonja – Liezel Theron sel :0828577844
Marykre Erasmus : 083 3883775
Preferred occupation:
Beauty therapist
Beauty industry jobs
Shop assistants
Retail, store jobs
Waiters, waitresses
Restaurant, bar service jobs
Receptionists
Hotel jobs
Direct sales consultant
Sales jobs
Nannies
Nanny, babysitter, child care jobs
Preferred work location:
Pretoria / Tshwane
Gauteng
Contacts and general information about me
Day of birth:
1996-03-03 (28 years old)
Gender:
Female
Residential location:
Pretoria / Tshwane
Gauteng
Telephone number:
Information is available only for registered users.
Sign in
Email address:
Information is available only for registered users.
Sign in
Additional information
Salary you wish:
12000 R per month
How much do you earn now:
11000 R per month
Offer a job
Save cv