Posted on: 16 May 2023
ID 859869

Haarkapper

Ons klint het n pos om te vul vir n gekwalifiseerde haarkapster.
  • Moet passievol en toegewyd wees en n wonderlike ervaring aan hul klinte bied.
  • Day to day grooming and cutting of clients hair
  • Leer klinte van Salon-produkte, dienste en behandelings om hulle te help om hul styl te handhaaf.
  • Bevorder alle salonprodukte, dienste en behandelings
  • Hou die salon skoon en handhaaf n aangename omgewing vir die klinte.
  • Ervaring in die sny van kort en lang hare en is op datum met stileringneigings.
Requirements- Moet vriendelik, goed georganiseerd, uitgaande, professioneel wees en oor uitstekende tydbestuursvaardighede beskik.
  • Die kandidaat moet onder druk kan werk en nuwe klinte kan bekom en huidige klinte kan behou.
  • Was, spoel en droog van hare.
  • Sny, blaas, kleur, stilering van hare.
  • Bestuur besprekings en bedien instappers.
  • Dien haarbehandelingsprodukte toe wanneer nodig.
  • Vaardigheid in metodes om hare reguit te maak en te krul, met warm strykysters en krullers.
  • Praktiese ondervinding met verskeie kleurtegnieke.
  • Op datum met bedryfstendense.
  • Fisiese stamina om vir lang ure te staan.
  • Buigsaamheid om skofte te werk.
  • Moet gekwalifiseerd wees.
Salaris onderhandelbaar (kommissie en basies).

Moet bereid wees om te leer en binne 20km van Montana Park Pretoria te woon.

Die pos is onmiddellik beskikbaar.

Deur aansoek te doen, erken die Aansoeker dat Elawpro privaat en vertroulike inligting sal bekom en stem toe dat die werwer daardie inligting gebruik vir agtergrondondersoeke en doeleindes van werwing. Elawpro voldoen aan Popia. Besoek gerus www.elawpro.co.za vir meer inligting.

Benefits- Voordele volgens die Regulasies van die Haarkapperraad

Occupation:
Medicine, healthcare, nursing jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
General Workers apply now

General Workers apply now

DSV LOGISTICS COMPANY
West Rand
Jobin.co.za
Drivers

Drivers

DSV LOGISTICS COMPANY
Butterworth
Jobin.co.za
Forklift operator

Forklift operator

DSV LOGISTICS COMPANY
Durban City
Jobin.co.za
General Workers

General Workers

DSV LOGISTICS COMPANY
Durban City
Jobin.co.za
Driver code 10-14

Driver code 10-14

DSV LOGISTICS COMPANY
West Rand
Jobin.co.za
Permeant general workers positions apply now

Permeant general workers positions apply now

DSV LOGISTICS COMPANY
East Rand
Jobin.co.za
EVANDER GOLD MINE JOBS AVAILABLE

EVANDER GOLD MINE JOBS AVAILABLE

EVANDER GOLD MINE
Secunda
Jobin.co.za
Phekolong hospital jobs available

Phekolong hospital jobs available

PHEKOLONG HOSPITAL
Bethlehem
Jobin.co.za