Posted on: 02 August 2025
ID 942603

GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGE, Huis Izak van Tonder

Huis Izak van Tonder n program van Badisa n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).

Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word ingewag vir die pos Geregistreerde Verpleegkundige (Suster). Hierdie posisie is huidiglik nie n senior posisie nie.

Vereistes, Ondervinding en Verantwoordelikhede

Geregistreer wees by die SA Raand vir Verpleegkunidges (SANC) of E-Bewys
  • Bewys van opleiding
  • Goeie kennis oor die hantering van medikasie CDU en blister verpakking
  • Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan
  • Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone
  • Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings.
  • Vermoe om binne spanverband te funksioneer
  • Vermoe om onder druk en alleen te kan werk in tye wanneer Bestuur nie beskikbaar is nie.
  • Veranwoordelike en gemotiveerde persoon.
  • Bereid wees om skofte te werk, nag of dag en as skof leier te kan optree.
Vergoeding sluit in mediese- en Aftree skema, asook ruim verlof

Sluitings Datum: Vrydag 01 Augustus 2025 17h00

Diensaanvaarding: So gou as moontlik

Aansoeke Moet Die Volgend Dokumentasie Insluit
  • Volledige omvattende CV
  • Drie Kontakbare verwysings
  • Gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies, ID dokument en registrasie by SANC
Stuur asb n volledige CV en dokumentasie na: bestuurivt@telkomsa.net

Adres: 38 Koningin Straat, Ladismith, Wes Kaap, 6655
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Contact Hr Manager before you apply ( 27)63-831-6578
Jobin.co.za
Ivanplats Platreef Mine jobs available

Ivanplats Platreef Mine jobs available

Ivanplats Platreef Mine
Mokopane / Potgietersrus
Jobin.co.za