Ad is valid till: 25 May 2024
ID 913054

Junior Jeug koördineerder

Ons is opsoek na n persoon wat Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening (voorskool tot graad 6) kan kordineer.

Gepaste opleiding in jeugwerk of soortgelyk sowel as ondervinding in jeugwerk kan jou help met die volgende:

Eienskappe
  • n Passie en liefde het vir kinders.
  • Ervaring in Jeugbediening (voltyds of as student).
  • n Spanspeler wat in n groep funksioneer.
  • Jy het die vermo om met ongeveer 60 kleingroepleiers te skakel en is gemaklik om hulle te lei, dien en bemagtig.
  • Gemaklik graadgroep aanbiedings kan doen.
  • Kreatief ouers by hulle kinders se geestelike groeiproses te betrek
  • Bestaande kurrikulums kan uitbou en aanpas by ons gemeente se behoeftes
  • Mobilisering, opleiding en motivering van vrywilligers en groep leiers.
  • Aanvoeling en liefde vir worship en hou dit die lesse wat behandel word kan aanvul.
Verantwoordelikhede
  • Kordinering van alles wat by ons Junior Jeugbediening gebeur.
  • Kreatiewe maniere om die bediening na die plaaslike laerskool uit te bou en te groei.
  • Opleiding en toerusting van ons kleingroepleiers.
  • Weeklikse kommunikasie aan ons ouers om hul deurentyd op hoogte van sake te hou van wat by Moreleta Kerk se Junior Jeugbediening gebeur.
  • Admin verantwoordelikhede wat saam met die span gedoen word.
Werksure en werkswyse

Ons betrekking is n voltydse pos met werksure van 07:45 tot 16:00 in die week en dit vereis van jou om minstens 5 ure op n Sondag te werk. Daar word wel deur die week afgevat vir die werk op n Sondag soos ooreengekom met die Leraar van jou span. As kordineerder werk jy altyd in spanverband. Daar is adminpligte wat ook vervul moet word en jy werk saam met een van ons gemeente se Leraars.
Occupation:
Other jobs
Job location, contacts
Location:
Pretoria / Tshwane
Gauteng
Company name:
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Harmony Bambanani Gold Mine Urgently Hiring 0823541646

Harmony Bambanani Gold Mine Urgently Hiring 0823541646

Harmony bambanani gold mine
Welkom
Jobin.co.za
Gravelotte Mine Urgently Hiring 0823541646
Jobin.co.za
Truck driver 0731793460

Truck driver 0731793460

Sasol coal mine
Secunda
Jobin.co.za
Looking for worker 0731793460

Looking for worker 0731793460

Sassol coal mine
Secunda
Jobin.co.za
Truck driver 0731793460

Truck driver 0731793460

Sasol coal mine
Secunda
Jobin.co.za
Truck driver 0731793460

Truck driver 0731793460

Sasol coal mine
Secunda
Jobin.co.za
Apply now before it s too late 0731793460
Jobin.co.za