Posted on: 01 February 2024
ID 900295

Kunsjoernalis

Netwerk24 is op soek na n kunsjoernalis om hom/haar by hul span in Kaapstad of Johannesburg aan te sluit. Die ideale kandidaat het n wakker belangstelling en kennis van die kunste in die bre, plaaslik sowel as internasionaal. n Spesialisveld is n aanbeveling, maar nie n vereiste nie. Die werk bestaan uit die bywoning van kunsgeleenthede, die skryf van berigte en onderhoude. Die kandidaat moet onafhanklik kan werk en aktief na stories kan soek.

Die kandidaat moet kan hou by spertye, het n keurige gebruik van Afrikaans onder die knie en kan onder druk werk. Die kandidaat moet gemaklik wees met die digitale werksomgewing. Die redaksie werk op sekere Sondae asook n kantoorure op sekere dae, soos verlang. Die kandidaat sal ten nouste saamwerk met die nasionale kunsredakteur en streeknuusredakteurs.

Minimum Vereistes
  • Relevante tersire kwalifikasie in joernalistiek of mediastudies;
  • Ten minste twee jaar se ondervinding in n redaksionele nuusomgewing;
  • Goed ontwikkelde skryf- en redigeervermo in die vereiste taal; verkieslik Eidos Media, en enige inhoudbestuurstelsel (CMS)- en soekenjin (SEO)-kennis; en
  • Vaardigheid in relevante rekenaartoepassingspakkette.
Vaardighede
  • Vermo om onder druk te kan werk en streng spertye na te kom;
  • Kreatief en innoverend wees;
  • Uitstekende skriftelike en verbale kommunikasievaardighede in die vereiste taal;
  • Sterk interpersoonlike vaardighede;
  • Uitstekende aandag aan detail;
  • Uitstekende joernalistieke vaardighede;
  • n Skerp sin vir nuus en belangstelling in die kunste; en
  • Moet in n span kan saamwerk.
Pligte En Verantwoordelikhede
  • Die skryf van daaglikse nuusartikels en resensies;
  • Die byhou van n dagboek en om op die hoogte te bly van gebeure in die veld van kuns en vermaak;
  • Kunstefeeste en geleenthede bywoon en onder druk kan verslag doen; en
  • Naweke en oortyd kan werk.
Closing Date: 12 Februarie 2024

Given the employment equity policy of Media24, preference will be given to suitable candidates from the designated groups.
Occupation:
Media, journalism jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
General Workers apply now

General Workers apply now

Hulamin Company
Durban City
Jobin.co.za
Permeant general workers positions apply now

Permeant general workers positions apply now

DSV LOGISTICS COMPANY
East Rand
Jobin.co.za
General Workers

General Workers

DSV LOGISTICS COMPANY
Durban City
Jobin.co.za
Driver code 10-14

Driver code 10-14

DSV LOGISTICS COMPANY
West Rand
Jobin.co.za
Vacancy vacancy advertised for permanent
Jobin.co.za
Driver s job s available for permanent
Jobin.co.za
Vacancy vacancy advertised for permanent
Jobin.co.za