Posted on: 22 March 2017
ID 537700

Leerling produkontwikkelaar Online BiG Data Internet of Things

Wie wil sy stokperdjie een werk maak?

Vir ‘n jong startup soek ek kommersieel talent wat online en offline gaan kombineer. Leerling produkontwikkelaar Online BiG Data / Internet of Things B2B ontwikkel produkte gerig op die Benelux (Europese Unie).

Jou werksaamhede:

* Meedink oor die sosiale media aanpak en dit vervolgens ook selfstandig uitvoer.

* Meedink en vormgewing van die webwerf, die inhoud.

* Meedink oor verkoopstrategie en aktief daarmee op pad gaan.

* Jy sorg daarvoor dat klantbestellings in behandeling geneem word, fisieke produk gemaak word, en opgestuurd word na ons klante in die Europese Unie.

* Jy kan bestuurservaring opdoen en offshored personeel aanstuur.

* Jy kommunikeer jou werk binnen die span, en sorg vir ‘n effektief uitvoer van werksaamhede.

* Jy werk saam in ‘n SCRUM-team.

Herken jy jouself?

Functie eise;

Om suksesvol te wees moet jy oor ‘n aantal eienskappe beskik:

1. (Byna) afgestudeerd in ‘n kommersieel rigting soos B.Com Verkoopbestuur.

2. Leergierig. Afrikaanssprekend.

3. Jy is bekend met SEO, Google Adwords, Facebook Ads, Vlogging, opstelle skryf en, blogging. Ervaring nie vereist.

4. Jy weet ies van, of ervaring met enige van die volgende SEO, Google Adwords, Facebook Ads, Vlogging, tekst skryf, blogging. Ervaring nie vereist.

5. Teamplayer, wat ook selfstandig sonder toesig kan werk.

6. Kommunikatief wat feedback kan geen en ontvang.

7. Jy hou van moderne ‘design’.

8. Gestruktureerde aanpak maar ook bereid in te improviseer.

9. Openminded aanhouer en jy laat jou nie maklik ompraat of opgee.

9. Woonachtig in omgewing Pretoria.

10. Beskikbaar minstens 16 uur per maand.

11. Jy gebruik SKYPE en Whatsapp.

Vergoeding;

Leerlingvergoeding, onkostenvergoeding.

Kontak Michiel Erasmus thebapodcast@gmail.com of Tel: +31638369260

Stuur 'n CV en kennismakingbrief in Afrikaans.

Occupation:
Social media marketing
IT, computing jobs
More details
Salary:
Salary negotiation
Contract type:
Internship


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Senior Systems Administrator

Senior Systems Administrator

Pradz Placements
Pretoria / Tshwane
Data Tech Required

Data Tech Required

North Coast
Social Media Manager

Social Media Manager

CampusKey Student Living
Cape Winelands