Posted on: 27 May 2023
ID 860902

Mechanic

MECHANIC

'n Tweedehandse motorhandelaar wat in Montana gele is, is opsoek na 'n ervare en vasbeslote mechanic met ten minste 5 jaar se ervaring om by hulle span aan te sluit.

Die persoon sal verantwoordelik wees vir die herstel van algemene meganiese probleme op motors en algemene onderhouding van kliente se motors.

Kwalifikasies en Ervaring
  • Matriek (Noodsaaklik)
  • Enige addisionele sertifikate (Voordelig)
  • 5+ jaar se ervaring
Natuur van die werk
  • "Fault finding en Diagnostic testing"
  • Algemene diens van motors
Vaardighede en Kennis
  • Ervaring as 'n motor mechanic
  • Kennis van alle welbekende motor handelsmerke
  • Uitstekende kennis van die meganiese, elektriese en elektroniese komponente van motors
  • Werkende kennis van motors se "diagnostic" sisteme
  • Vermo om met 'n verskeidenheid gereedskap en swaar toerusting te werk
  • Goeie fisiese toestand
Verantwoordelikhede
  • Ondersoek die enjins en meganise komponente van motors om die probleem reg te diagnoseer en te herstel
  • Ondersoek die elektroniese komponente van motors om dit te herstel of onderhou
  • Doen algemene onderhoud op motors (vervang olie, water, seels, filters, cluthces ens.)
  • Herstel of vervang gebroke parte op motors
  • Teken die werk wat gedoen is aan op 'n register
  • Maak seker dat die gereedskap en toerusting in 'n goeie toestand is
Ander
  • Afrikaans sprekend
  • Geldige bestuurderslisensie en eie voertuig
  • Gereedskap word voorsien
Selaris

Mark verwant
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
General Workers and Drivers

General Workers and Drivers

Transnet
Bhisho
Jobin.co.za
General Workers and Drivers

General Workers and Drivers

TRANSNET
Kuruman
Jobin.co.za
General Worker and drivers

General Worker and drivers

Transnet
Mbombela / Nelspruit
Jobin.co.za
Drivers needed urgently

Drivers needed urgently

Buscor
Mbombela / Nelspruit
Jobin.co.za
TRANSNET IN NELSPRUIT LOOKING FOR DRIVER S AN GENERAL WORKER S

TRANSNET IN NELSPRUIT LOOKING FOR DRIVER S AN GENERAL WORKER S

TRANSNET IN NELSPRUIT
Mbombela / Nelspruit
Jobin.co.za
RDP HOUSING SUBSIDY GET APPLICATION FORM CONTACT. MR MANANA

RDP HOUSING SUBSIDY GET APPLICATION FORM CONTACT. MR MANANA

DEPARTMENT OF HOUSING AND SUBSITISY
Mbombela / Nelspruit
Jobin.co.za