Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word ingewag vir die pos Geregistreerde Verpleegkundige (Suster). Hierdie posisie is huidiglik nie n senior posisie nie.
Vereistes, Ondervinding en Verantwoordelikhede
Geregistreer wees by die SA Raand vir Verpleegkunidges (SANC) of E-Bewys
- Bewys van opleiding
- Goeie kennis oor die hantering van medikasie CDU en blister verpakking
- Kennis en toepassing van geskeduleerde medikasie en kontrole daarvan
- Kennis van die fisiese- en medieseversorging van ouer persone
- Sterk leier-eienskappe met goeie menseverhoudings.
- Vermoe om binne spanverband te funksioneer
- Vermoe om onder druk en alleen te kan werk in tye wanneer Bestuur nie beskikbaar is nie.
- Veranwoordelike en gemotiveerde persoon.
- Bereid wees om skofte te werk, nag of dag en as skof leier te kan optree.
Sluitings Datum: Vrydag 01 Augustus 2025 17h00
Diensaanvaarding: So gou as moontlik
Aansoeke Moet Die Volgend Dokumentasie Insluit
- Volledige omvattende CV
- Drie Kontakbare verwysings
- Gesertifiseerde afskrifte van kwalifikasies, ID dokument en registrasie by SANC
Adres: 38 Koningin Straat, Ladismith, Wes Kaap, 6655







