Posted on: 10 December 2025
ID 948025

VERSORGER, Huis de Kuilen (Sluitingsdatum: 10 Desember 2025)

Huis de Kuilen is Tehuis vir Ouer Persone in Kuilsrivier. Huis de Kuilen is n program van Badisa, n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Aansoeke van entoesiastiese, verantwoordelike en gemotiveerde persone word vir hierdie betrekking ingewag.

Vereistes
  • Matriek (Graad 12)
  • Sertifikaat vir home base care vlak 3 en verkieslik twee jaar se ondervinding
  • n Geldige polisieklaringsertifikaat
Aansoekers Moet Oor Die Volgende Vaardighede Beskik
  • Goeie kommunikasie vaardighede
  • Die vermo om bejaardes te verstaan
  • Versorging van bejaardes en hulp met alle aktiwiteite
  • In staat te wees om in n span te werk
  • Deelname in span vergadering
  • Bied fisiese en emosionele ondersteuning aan bejaardes
Verwagtinge
  • Aansoeker moet goeie gesondheid geniet
  • Passievol te wees om bejaardes te versorg
Indien jy aan die vereistes voldoen, stuur asseblief jou CV aan:

medies@huisdekuilen.co.za

Navrae: 021 903 7055 (Sr. Pretorius)

Sluitingsdatum: 10 Desember 2025

Aanvangsdatum: So spoedig moontlik
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad