Posted on: 22 January 2019
ID 584713

PYTHON, DJANGO en C SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR

 

PYTHON, DJANGO en C++ SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR

 

Aanstelling: Permanent, voltyds

Ligging: Meyerspark, Pretoria-Oos

Salaris: R20 000 – R 40 000 – onderhandelbaar

Byvoordele: Voorsorgfonds

Kwalifikasie: Verwante Sagteware-ontwikkeling Graad / Diploma ‘n vereiste.

Uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans – lees, praat en skryf.

Ons kliënt is op soek na ingang- tot middelvlak sagteware-ontwikkelaars in Pretoria.

Suksesvolle kandidate sal betrokke wees by die ontwikkeling van finansiële sagteware vir

inoveerende finansiële dienste deur middel van aanlyn webwerf oplossings.

Dinamiese omgewing.

Kennis van die volgende gevestigde programmeringsprosedures en tale benodig:

  • C + +
  • Python
  • Django

Aangstelling so gou moontlik.

Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur ‘n Microsoft Word-formaat CV na cvdata@mweb.co.za, onderwerp ”SAGTEWARE-ONTWIKKELAAR”, noem jou salaris verwagting.

Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol. CV's in enige ander formaat en/of sonder ‘n genoemde salaris verwagting sal nie aanvaar word nie.

Alle beskikbare poste word op die volgende Facebookblad opgedateer: www.facebook.com/easternpersonnelconsultants

Occupation:
Developers
IT, computing jobs
More details
Salary:
40000 R per month
Contract type:
Full-time


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Pretoria East PHP DEVELOPER

Pretoria East PHP DEVELOPER

Cora O'Neil Recruitment Agency
Pretoria / Tshwane
Angular. Net Senior Developer

Angular. Net Senior Developer

MAD Products
Johannesburg
Developer

Developer

Octet Holdings
Pretoria / Tshwane
Intermediate Developer-MS SQL Server

Intermediate Developer-MS SQL Server

Yazoo Recruitment
West Suburbs
IT Freshers Backdoor jobs hyderabad

IT Freshers Backdoor jobs hyderabad

Backdoor hyderabad
Phuthaditjhaba