Posted on: 18 December 2019
ID 667072

Receptionist Admin position available in Centurion, Mall at Reds Financial Services

Receptionist/Admin position available in Centurion, Mall@Reds – Financial Services

Ons benodig ‘n sprankelende, entoesiastiese jong dame om by ons span aan te sluit 13 Jan 2020 en as ontvangs dame te werk asook kantoor administrasie funksies te verrig. Hierdie is ‘n 6 maande aanstelling siende ons huidige dame op kraam verlof gaan. Jy moet asb. aan die volgende eienskappe voldoen:

  • Goed oor die foon en kan maklik met mense gesels.
  • Goed tweetalig.
  • Goed met detail en proses gedrewe – linker-brein aanleg.
  • Moet deeglik wees en take waarmee begin is tot die einde deursien.
  • Bereid om te leer en te groei en om inisiatief te neem.
  • Eerlik en betroubaar.
  • ‘n Nie-roker.

Kwalifikasies & Opleiding:

  • Minimum: Matriek Diploma & Sertifikaat
  • Microsoft Office – Outlook, Excel & Word kennis
  • Na-skoolse kursus in administrasie of soortgelyks is ‘n plus!

Salaris:

Basies: R 6,500 – R 8,500.

Aansoek vereistes:

  • Stuur asb. jou CV & relevante foto na recruit@myadvance.co.za
  • Jou CV moet jou Matriek punte bevat of stuur jou Matriek Sertifikaat.
  • Sit in the “Subject” van jou epos: Admin CV [Jou Voorletters en Van]
  • In jou epos, skryf 3-5 sinne waarom ons jou moet kies.

Let Wel: Aansoeke wat nie voldoen aan bogenoemde nie sal nie oorweeg word nie. Geen telefoniese aansoeke sal oorweeg word nie.

Occupation:
Receptionist
Administrative jobs
More details
Salary:
6500 R per month
Contract type:
Temporary


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Receptionist jobs

Receptionist jobs

Medic 24
Pretoria / Tshwane
Jobin.co.za
Receptionist jobs

Receptionist jobs

MEDIC24 COMPANY
Port Elizabeth
Jobin.co.za
Receptionist jobs

Receptionist jobs

Medic24
Ermelo
Jobin.co.za
Receptionist jobs

Receptionist jobs

Medic24
Upington
Jobin.co.za
TSHWANE DISTRICT HOSPITAL NEEDED WORKERS FOR MORE INFO CALL MR MALEPE TO 0661009733

TSHWANE DISTRICT HOSPITAL NEEDED WORKERS FOR MORE INFO CALL MR MALEPE TO 0661009733

TSHWANE DISTRICT HOSPITAL @ 0661009733
Pretoria / Tshwane