Posted on: 19 October 2024
ID 925950

Sales Consultant / Junior Verkoopsverteenwoordiger (F01)

Junior Verkoopsverteenwoordiger Pos Beskikbaar!

Hallo!

Ons is op soek na 'n toegewyde Junior Verkoopsverteenwoordiger om ons dinamiese span in Lynnwood Manor, Pretoria, te versterk. As jy 'n passie vir mense het en lief is vir verkope, kan jy die regte kandidaat wees!

Wat Ons Aanbied
  • Voltydse kantoorposisie Geen "COLD CALLING" nie!
  • Twee weke indiensopleiding en opvolg opleiding voor jy begin werk
  • Baie lekker werksure en 'n jong, dinamiese span
  • 'n Lekker kultuur waar hard werk en lekker lag hand aan hand gaan
Vereistes
  • Geen ervaring benodig nie, maar verkope ervaring sal voordelig wees
  • Vlot in Afrikaans
Vergoeding
  • R15 000 vaste salaris - afhangende van ervaring plus kommissie
  • Gemiddelde kommissie = R10 000 - R50 000
  • Mediese en pensioenbydraes na die proeftydperk
Ligging: Die kantoor is gele in Lynnwood Manor, Pretoria, 0081.

Sluit aan by 'n wen-span in die skuldbemiddeling industrie en maak 'n merkbare verskil. Voeg jouself vandag by ons span en ontdek jou roeping!

Indien jy belangstel - doen die volgende stap om jou kanse te versterk!!!
Occupation:
Management, human resources jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
General worker and drivers

General worker and drivers

Transnet Port Terminal
Rustenburg
Jobin.co.za
General worker and drivers

General worker and drivers

Transnet Port Terminal
Germiston
Jobin.co.za
General Worker and Drivers

General Worker and Drivers

Transnet
Welkom
Jobin.co.za
Transnet is Hiring Now 078 203 6974

Transnet is Hiring Now 078 203 6974

Transnet
Saldanha bay
Jobin.co.za
General Worker and drivers etc

General Worker and drivers etc

ELAND PLATINUM MINE
Brits
Jobin.co.za
General Worker

General Worker

Transnet
Central Karoo
Jobin.co.za
Code 10 Driver 078 203 6974

Code 10 Driver 078 203 6974

Transnet
Ermelo
Jobin.co.za
General Worker

General Worker

Transnet
Saldanha bay
Jobin.co.za