Posted on: 11 June 2023
ID 862380

TEGNIESE VERKOOPSPERSOON

Ervaring

Jou Matriek , 'n verdere tegniese kwalifikasies soos Meganiese of Instrumentasie Vakleerlinskap en ondervinding in die vervaardigingsaanlegte en Mynwese kan jou help om:
  • Industriele Kleppe
  • Pneumatiese toerusting
Verkope
  • Diens en Verkope aan bestaande kliente.
  • Ontwikkeling van nuwe kliente.
  • Kwotasies doen en Aflewering van toerusting soos verlang.
  • Verslae skryf.
  • Afsprake maak en opvolg besoeke by kliente.
Die Volgende Sal In Ag Geneem Word
  • Ouderdom 25 tot 40 jaar oud.
  • Geldige rybewys.
  • Basiese Rekenaar vaardigheid.
  • Volt in Afrikaans en Engels.
  • Hou daarvan om met mense te werk.
  • Positiewe ingesteldheid.
Occupation:
Manufacturing jobs


This job offer is not active at the moment.
Apply for a job
You have already applied to this job position
Save ad
Ram couriers new vacancies are open whatsapp Mr mashegwane on 0761585620
Jobin.co.za