Vereistes
- Matriek (Graad 12)
- Sertifikaat vir home base care vlak 3 en verkieslik twee jaar se ondervinding
- n Geldige polisieklaringsertifikaat
- Goeie kommunikasie vaardighede
- Die vermo om bejaardes te verstaan
- Versorging van bejaardes en hulp met alle aktiwiteite
- In staat te wees om in n span te werk
- Deelname in span vergadering
- Bied fisiese en emosionele ondersteuning aan bejaardes
- Aansoeker moet goeie gesondheid geniet
- Passievol te wees om bejaardes te versorg
medies@huisdekuilen.co.za
Navrae: 021 903 7055 (Sr. Pretorius)
Sluitingsdatum: 10 Desember 2025
Aanvangsdatum: So spoedig moontlik







